| Link | Quote | Stars | Tags | Author |
| 0a63e92 | Hier is Antonio Gramsci se teorie aangaande hegemonie van toepassing, waarvolgens dominansie verkry word deur 'n geleidelike proses van sosiale normalisasie. | Leon De Kock | ||
| 0192da8 | Tydens die gesprek se Breytenbach volgens Brink ook die volgende: Here man, dit vra nie dapperheid nie, dis so natuurlik as asemhaal. Nou kom sit jy op TV en as die man se jy's die grootste skrywer in SA, dan val jy hom nie in die rede nie: jy se nie hokaai, wat van Alan Paton, wat van Nadine Gordimer, wat van Zeke Mphahlele? nie [sic] ... Jy bou vir jou 'n beeld op & jy vergeet eendag gaan jy ingehaal word.64 | Leon De Kock |