ESTHER
Chapter 10
Esth | Afr1953 | 10:1 | Daarna het koning Ahasvéros 'n belasting op die land en op die kuslande van die see gelê. | |
Esth | Afr1953 | 10:2 | En al die dade van sy mag en sterkte en die noukeurige berig oor die grootheid van Mórdegai waartoe die koning hom verhoog het, is dit nie beskrywe in die kroniekboek van die konings van Medië en Persië nie? | |