Site uses cookies to provide basic functionality.

OK
I CHRONICLES
Prev Up Next Toggle notes
Chapter 3
I Ch Afr1953 3:1  Dit was die seuns van Dawid wat vir hom in Hebron gebore is: die eersgeborene Amnon, by Ahínoam, uit Jísreël; die tweede Daniël, by Abígail, uit Karmel;
I Ch Afr1953 3:2  die derde Absalom, die seun van Máäga, die dogter van Tálmai, die koning van Gésur; die vierde Adónia, die seun van Haggit;
I Ch Afr1953 3:3  die vyfde Sefátja, by Abítal; die sesde Jítream, by sy vrou Egla.
I Ch Afr1953 3:4  Ses is vir hom in Hebron gebore waar hy sewe jaar en ses maande geregeer het; en drie en dertig jaar het hy in Jerusalem geregeer.
I Ch Afr1953 3:5  En die volgende is vir hom in Jerusalem gebore: Símea en Sobab en Natan en Sálomo, vier by Bat-Sua, die dogter van Ammiël.
I Ch Afr1953 3:9  almal seuns van Dawid, behalwe die seuns van die byvroue; en Tamar was hulle suster.
I Ch Afr1953 3:10  En die seun van Salomo was Rehábeam; sy seun was Abía; sy seun was Asa; sy seun was Jósafat;
I Ch Afr1953 3:11  sy seun was Joram; sy seun was Ahásia; sy seun was Joas;
I Ch Afr1953 3:12  sy seun was Amásia; sy seun was Asárja; sy seun was Jotam;
I Ch Afr1953 3:13  sy seun was Agas; sy seun was Hiskía; sy seun was Manasse;
I Ch Afr1953 3:15  En die seuns van Josía was: die eersgeborene Jóhanan, die tweede Jójakim, die derde Sedekía, die vierde Sallum.
I Ch Afr1953 3:16  En die seuns van Jójakim was: Jegónja, sy seun, Sedekía, sy seun.
I Ch Afr1953 3:17  En die seuns van Jegónja was Assir; sy seun was Seáltiël;
I Ch Afr1953 3:18  verder Malkíram en Pedája en Senassar, Jekámja, Hósama en Nedábja.
I Ch Afr1953 3:19  En die seuns van Pedája was Serubbábel en Símeï; en die seuns van Serubbábel was: Mesúllam en Hanánja; en Sélomit was hulle suster;
I Ch Afr1953 3:20  en Hásuba en Ohel en Berégja en Hasádja, Jusab-Hesed, vyf.
I Ch Afr1953 3:21  En die seuns van Hanánja was Pelátja, sy seun was Jesaja, sy seun was Refája, sy seun was Arnan, sy seun was Obádja, sy seun was Segánja.
I Ch Afr1953 3:22  En die seuns van Segánja was Semája; en die seuns van Semája was: Hattus en Jígeal en Baríag en Neárja en Safat, ses;
I Ch Afr1953 3:23  en die seuns van Neárja was: Eljoënai en Hiskía en Asríkam, drie;
I Ch Afr1953 3:24  en die seuns van Eljoënai was: Hodáwja en Eljásib en Pelája en Akkub en Jóhanan en Delája en Anáni, sewe.