Site uses cookies to provide basic functionality.

OK
PSALMS
Prev Up Next Toggle notes
Chapter 123
Psal Afr1953 123:1  'n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op tot U wat in die hemel troon.
Psal Afr1953 123:2  Kyk, soos die oë van die knegte is op die hand van hulle heer, soos die oë van die diensmaagd is op die hand van haar meesteres — so is ons oë op die HERE onse God, totdat Hy ons genadig is.
Psal Afr1953 123:3  Wees ons genadig, o HERE, wees ons genadig, want meer as versadig is ons van veragting;
Psal Afr1953 123:4  meer as versadig is ons siel van die spot van die oormoediges, van die veragting van die trotsaards!